Matriekafskeid

Elize Buys

My inspirasie vir die perfekte matriekafskeidrok was die nuutste modes, style en kleure vanaf die loopplank. Ek wou ‘n rok gahad het wat nie ‘n tipiese “elke dag rok” is nie en dit moes die koppe laat draai. Baie bekende sterre het my ook gemotiveer met hulle unieke style en kleure op die rooi tapyt. ek wou ‘n “vintage” rok gehad het met die haarstyl en juwele wat daarmee gepaard gaan. ek het opgelet dat “nude” kleure baie in die mode was en ek en my ontwerper het saam op die kleur besluit omdat dit ook perfek by my velkleur sal pas. Ek het ook van ‘n Griekse godin styl gehou.

 

Sien alle inskrywings

  • anton

    Wat n mooi algeheel.n Baie mooi meisie in n baie mooi rok!!!!!!

  • Kobus

    Elize, jy het pragtig gelyk. Eks baie trots op jou!

  • Amori

    JY het pragtig gelyk ek is mal oor jou rok..Bitter mooi hoor! Dit pas jou perfek..Die is n WENNER!!