Matriekafskeid

Elize van Wyk

Ek is ‘n “plane jane” en daarom was dit vir my belangrik om eenvoudig, dog smaakvol matriefafskeid toe te gaan. Die idee van ‘n griekse styl het my inspireer en toe ek met my ontwerper praat, het ons dadelik “geclick” en die skets wat hy gedoen het van die rok was presies wat ek wou hê. Ek wou voel of ek na die oscars gaan en nie na ”n matriekafskeid, en ek moet sê ek het gevoel soos ‘n “CELEBRITY”! Dankie Ernst, jy is ‘n ontwerper 1000!

 

Sien alle inskrywings