31
Matriekafskeid

Elizma Griessel

Tannie Annetjie het my gehelp om met ‘n kombinasie van verskillende rokke,my droomrok te ontwerp.Dit moes ‘n unieke rok wees, waarin ek uitstaan en mooi lyk vir hom en gemaklik voel vir myself.Ek wou ‘n rok gehad het waarop ek trots is en kan terugkyk en steeds trots kan wees.Niks sou moontlik wees, sonder my ouers se insette nie.

Sien alle inskrywings

  • Amelia Vorster

    PRAGTIG!!’n mooi rok vir ‘n mooi dame

  • Lauden

    Dis regtig pragtig en elegant. En waarvoor ek my stempel op sal sit.

  • Corlia

    Dit is voorwaar hoe ‘n matriekafskeid rok moet lyk – mooi, elegant en sonder fieterjasies. Baie, baie mooi

  • Jenni

    Nog sover die mooiste rok wat ek nog gesien het tussen al die inskrywings!
    Elizma het stunning gelyk. Elegant en vroulik. Sy het van kop tot tone asemrowend gelyk. Well done!!!