Matriekafskeid

Elizma van Wyk

My inspirasie vir my rok het gekom van my kunsinnige geaardheid. Ek het die kleur gekies, want dit komplimenteer my vel kleur. Die verskillende soorte lap bevestig my geaardheid. Ek het vir Yolande Maree wat my rok gemaak het 3 jaar gelede ontmoet toe sy by North West School of Design studeer het. Ek het die voorreg gehad om van haar skeppings vir haar te modelleer. Ek het toe reeds besluit sy moet my rok maak. Yolande en ek het mekaar aangevul in ons idees met die maak van my droomrok. Die dag was voorwaar volmaak!

 

Sien alle inskrywings

  • Sonja Venter

    pragtig, natuurlik, stylvol. Beslis die wenner

  • lizmari

    Pragtig!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Christina

    Breathtaking 🙂 I love this 🙂 i love it i love it i love it 🙂 Any girl dream to wear your dresses!

    I think i know who might be making my wedding dress oneday 🙂

    c

  • Christa bekker

    Klassiek! En baie stylvol. Sy lyk pragtig!

  • Ruth

    Pragtige rok!!

  • Marthie

    Elizma, jy en Yolande maak ‘n formidabele span! Jy lyk pragtig!!!!

  • Mamma

    Elizma, jy is pragtig van buite en binne.

  • Nico Venter

    Elizma, jy lyk pragtig. Stylvolle rok komplementeer nog verder.

  • Ansie

    Elizma jy het baie mooi gelyk, jou rok was pragtig!