Matriekafskeid

Elmi Janse van Rensburg

Ek het op die internet gesoek na vorms van rokke waarvan ek sal hou. Ek het afgekom op hierdie vorm en ek moes net my rok so laat maak het. Die kleur: Ek het met ‘n sokkie aan die begin van die jaar presies so kleur rokkie aangehad, en dit het so mooi by my ligte velkleur gepas. Ek het self besluit hoe ek die kraletjiewerk op my rok wil he.

Sien alle inskrywings