Matriekafskeid

Elrika Rossouw

Elke meisie droom van kleins af oor haar Matriekafskeidrok. Ek het na ‘n kleur gesoek wat my gelaatstrekke komplimenteer en nie wegraak in die dekor en ligte van die aand nie. My keuse het op olyfgroen geval aangesien dit ‘n teken van nuwe groei en ‘n nuwe begin is. Matriekafskeid is die einde van my skoolloopbaan maar ook die begin van ‘n nuwe toekoms. Aangesien ek hou van reis en reeds in Belgie was, was dit’n bonus toe ek verneem dat my olyfgroen rok van “crushed” Taffeta en Mesch oor die rompgedeelte, vandaar ingevoer word. Ek het die stylvolle aand in “Hollywood” baie geniet.

 

Sien alle inskrywings

  • Zahn

    Stunning! Julle maak my so trots 🙂

  • Suzanne

    Asemrowend!!*=)..

  • Heinrich

    Baie mOOi*

  • Leta Loubser

    Beslis ‘n baie besondere mooi rok wat by jou pas, Elrika! Cool & Awesome!

  • Liesl Hugo

    Dit is regtig n uitsonderlike kleur rok. Jy het pragtig gelyk!!! Elke meisie se droom is om die mooiste matriek afskeid rok en trourok te he…nr 1 accomplished!!!