• Elrisa

    ek het op die internet gaan soek vir idees en Anene Ferreira wat rokke ontwerp ook gevra vir idees… het nie regtig n prentjie in my kop gehad.. toe pas ek n rok aan wat ek op die internet gesien het en was mal daaroor en toe bring my vriendin se ma dieselfde rok maar in n ander kleur vir my.. en dis hoe ek my perfekte rok gekry het..(",)

  • Mariza Strydom

    Nes jy is vriendin WOW en stunning!

  • Regina

    "GORGEOUS" VERBY!!

  • Charlene

    Stunning!!!

  • Johan van der Merwe

    Gooooo Ella!

  • Rouche

    pragtig…baie mooi rok…jy het goeie smaak…hoop j wen want jy verdien dit

  • Mariska

    Baie mooi rok!! Pers is jou kleur!! Hoop jy wen !! Jy lyk STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • mia

    this is such a nice dress…im totaly loving it..u should win 4sure

  • jason

    girl!!!!!!!!!!!! u r so HOT!!! wish u could have been my date for the matric fairwell…strongs hope u win…call me if u wana hook up 083 913 3030

  • Ansa

    Dis beeldskoon jong dame. Dis so n elegante rok en pas jou perfek by jou figuur. my stem is 100% vir jou.

  • karel

    kyk dis darm mos n mooi rok die. dis prentjie mooi. sterkte hoop jy wen