Matriekafskeid

Elzaan Gouws

Ek het nogaltyd n liefde vir regte ‘chanteli’ kant en helder kleure ghaat.Ek het n idea ghaat van ‘n stywe rok wat onder uitklok.Ek’t my gunstelling swembruk en uitgaan rokkie na die Ontwerper geneem en gse hy moet dt kombineer en hom my ideas vertel en gewys en hy mus n paar swoviroski kristale ook oop werk!Hy ken my baie goed en kon my visie moontlik maak!Toe hy en my ouers my in dit sien as hulle stil en toe skoon emosioneel en nog nooit het ek so sexy maar stylvol gvoel nie!DIE ROK HET GLYK OF DIT OP MY GEVERF WAS!

Sien alle inskrywings

  • Heila

    Elzaan, jy is reg – hrdie rok van jou is beslis n treffer

  • Leilani Roote

    Elzaan the dress is beautiful, I love it!! I am disappointed that you did not add an inspirational story and that you chose to use "txt" instead of proper grammar. A whole lot is lost when you have to try and figure out what you are trying to say :o(

  • Lesley

    Jy is in matriek en kan nie spel nie! Dit is hoekom mxit nie goed is vir julle kinders nie. Ek hou baie van die bo-stuk met die kant maar die onderstuk pas nie daarby nie