elzeri_botha_2
Matriekafskeid

Elzeri Botha

Matriekmeisies droom groot oor matriekafskeidrokke. Ek was ook deel van daardie droom. Met die matriekafskeid van 2006 het ek besef, ek wil ook, wanneer ek in matriek is, so mooi soos my sussie lyk. Nadat ons matrieks die eerste skrywe ontvang het in verband met die matriekafskeid het ek begin dink oor hoe my rok moet lyk. Met ‘n droomrok in gedagte het ek die Julievakansie 2010 die eerste tydskifte, by die tannie wat my rok gemaak het, gekry. In die derde boek wat ek deur geblaai het, het ek MY GEDAGTE ROK raakgsien. My hart het opgewonde in my keel geklop en al die ander tydskrifte opsy gesit…my besluit was geneem. Met groot opgewondenheid het ons gaan material koop, mates geneem en drie weke later kon ek vir die eerste keer gaan pas. Arme tannie Sanet het my droomrok-prentjie met ‘n vergrootglas bestudeer, om dit presies net soos die prentjie te laat lyk. Met my finale pas was ek in ekstase, my matriekafskeidrok het net soos die rok waaroor ek al jare gedroom het gelyk. 9 Oktober 2010 is my droom bewaarheid, ek het soos ‘n feeprinses gevoel.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi en mooi meisie!

  • Ivan

    WOw jou rok het sooo mooi gelyk, soos `n regte prinssesie

  • Ashmita

    lovely dress…….nice colour

  • Angelique

    Baie mooi rok.

  • Engela

    Pragtig, mooi, verruklik, prentjie mooi!!

  • Wesley

    baie nice, pas haar goed en kleur is baie mooi

  • Erkki

    Fantastic dress, you look stunning girl

  • Gcina

    Nice dress

  • Gerard

    True blue, the dress was surely meant 4 U. I like the embroidary.

  • Wendy

    Wow, jy lyk pragtig! ‘n Regte model. Die rok is fantasties mooi….

  • prudence

    lovely dress .Ilove the detail on it .

  • Alan

    Jou rok lyk mooi

  • Marlene

    mooi

  • Carel Joubert

    Jy lyk pragtig

  • Eddie

    Rok is amper so pragtig soos jy!!!

  • Kobus Lourens

    Mooi en stylvol. Ek is mal oor die kleur van die rok.

  • Hester de Buys

    Absoluut "stunning", lyk soos prinses.

  • Karin

    Baie mooi – hou veral van die kleur en die detail van die bostuk.

  • Elsabe

    Wow! Die kleur, die styl, die skoonheid gekombineer = Perfek!

  • Dewald

    baie mooi

  • Ben Botha

    Baie mooi my meisiekind

  • WILMA EHRKE

    DIE ROK IS PRAGTIG EN UITERS GEPAS VIR DIE GELEENTHEID. NIKS UITSPATTIG NIE EN PAS BY HAAR GELAATSKLEUR. HAAR HARE KOMPLIMENTEER HAAR UITRUSTING PERFEK EN EK SAL 100% GEE VIR HAAR KEUSE. WOW HAAR DROOMROK IS WERKLIK IETS BESONDER.

  • Abie

    Jy lyk pragtig!!

  • Johan

    Pragtig

  • Thabiso

    Your dress looks very nice

  • Judy Kruger

    Fantastiese rok, amper so mooi soos die meisie self. Jy lyk baie, baie pragtig.

  • Confidence

    I love your dress, who made it?

  • refilwe

    Your dress is the best, i have seen so far.

  • tumelo

    wow I like the embroidary, and the colour it fits you

  • boineelo

    Ndthanda ukugqoka kwakho ( I love Your dress)

  • Khani

    Sjoe maar die kleur en al die detail is so mooi, regtig jy het baie mooi gelyk. Good luck

  • wayne

    Jou rok is baie mooi

  • rulien

    my man bel my net dat ek kan kyk hoe lyk jou rok, wel ek is bly want dit is pragtig, hoop ek kan die idee vat vir my dogter.

  • Martie

    Baie mooi rok, jyt pragtig gelyk die rok pas jou.

  • ian

    You never thought that people in Ghanna will have a pasion for dresses and matric farewells.I just want to congrulate u on this beautifull dress, u surly looked the best that night, your dress colour suits you and the detail was not to little or over done, it was perfect for you.

  • FEROZA DE WEE

    STUNNING DRESS,YOU COULD NOT HAVE CHOSEN A BETTER ONE!

  • Chenel Boucher

    Baie mooi!!!

  • Andrea

    This is what you can call a dress, its perfect!!!!!!!!!!

  • Bianca

    WOW jou rok het so mooi gelyk.Dit was nou iets dood normaal maar was so mooi, die boonste stuk was so mooi.

  • angie

    Your dress looks fabulous!!!!!!!!!!

  • Bianca Koen

    Beautiful! Lieflike kleur!

  • sonja

    Hey wou net graag sê dat jou rok lyk regtig baie mooi. Sterkte

  • Minette

    Pragtige rok, sy lyk baie gemaklik en natuurlik! Rerig baie mooi!

  • Nicolene Geldenhuys

    Jy het pragtig gelyk!!
    Blou is jou kleur…

  • Twane

    Jou rok het uit gestaan, dit was baie mooi.

  • Nadia

    Wie het vir jou die idee gee vir die rok want dit was regtig baie mooi gemaak en dit pas jou so mooi.

  • Sandra

    Your dress are fabulous, i wish i had a girl, but now i am stuck with boys only…

  • Gerda

    Jite maar jy het `n baie mooi rok aan gehaat, hy pas jou en jou hare lyk net so mooi.

  • Wilmien

    Baie mooi, pragtig,fantastiese rok, so stylvol en perfek

  • Inge

    Your dress looks extraordinary.

  • Hetti

    Jyt `n ongelooflike mooi rok.

  • Elmarie

    Jy lyk soos `n Prinsses in daai rok.

  • Alica

    Lieflike kleur, wonderlike rok

  • Zhanishca

    Hi just want to say that you look excellent. WELL DONE to your designer, your dress was made for you only.

  • Marlie Botha

    Jy het stunning gelyk sus!!

  • Annezel

    Baie mooi rok! Net so mooi soos Elzeri!

  • Carla

    Jyt pragtig gelyk!!