Matriekafskeid

Elzeri La Grange

Ek wou nie net n rok in een kleur gehad het nie, die kleure moes speel in die lig en gereeld verander.Dit is toe net wat gebeur het. My inspirasie was die natuur, wat gereeld in die daglig verander en anders lyk. Ek lag altyd en is vrolik en my rok moes by my persoonlikheid pas. Tannie Wilna het uitstekende idees gehad en so het my droomrok n werklikheid geword.

 

Sien alle inskrywings

  • D’Malene Oberholzer

    Pragtig Elzeri – ek hou vir jou styf duim vas. Liefde Ta Dimi

  • Estelle La Grange

    Hierdie rok het voorwaar by Ella se persoonlikheid gepas, "vibrant" en sprankelend! Wilna Steenkamp van Joy Design, goeie werk!

  • Nalise de Kock

    Die rok is absoluut ‘n weerspieeling van Elzerie se geaardheid, dit beklemtoon haar gesig en vlei haar figuur.

  • Frik Rossouw

    Voorwaar ‘n besonderse kleur en snit. Pragtig met baie detail in afwerking.

  • Andrew Davidson

    Pragtige rok

  • Maretha Jamneck

    Die rok is stunning!

  • Caron Scholtz

    Stunning! LOVE the colour!

  • Anmar La Grange

    Die rok is net so pragtig soos wat jy is, van binne en buite.

  • Celia

    Nie te veel nie, nie te min nie. Snit, kleur, gelaat en haarstyl vorm ‘n baie vleiende prentjie. Uiters gepas vir ‘n jong dame op die vooraand van haar volwasse reis.