img_0003
Matriekafskeid

Emone Rosenleft

Ek wou nog altyd ‘n blou rok gehad het en my droom was dat my rok ‘n twee in een rokkie moes wees. Die langer stuk agter kon afhaak en dan het ek ‘n “cocktail” rokkie gehad vir ons “after party.” Ons aand was pragtig en ek sal dit seker vir die res van my lewe onthou. My ma is ‘n enkel ouer en sy het nie duisende rande gehad om te mos nie, tog het sy vir my my droom help uitleef. Ek kan vandag met dankbaarheid terug kyk en vir haar se, my moedertjie ek het vir net R750.00 soos ‘n prinses in my rokkie gevoel…baie dankie.

 

Sien alle inskrywings