3 stewige boeke oor gewigtige onderwerpe: Wreedheid, genadedood en alkoholisme
Vergrype teen die mens is gewigtige onderwerpe en nie noodwendig altyd maklike leesstof nie. Tog is dit belangrik om hieroor te lees. Dit wat in die hede gebeur, kan in die geskiedenis teruggelei word na spesifieke tye en ervarings waardeur mense gegaan het.