Matriekafskeid

Eone Strauss

Dit was nog altyd my droom om ‘n blou matriekafskeid rok te he, maar ook nie enige blou nie…KONINGSBLOU !!! Ek is iemand wat baie belangstelling toon in rokke en altyd eerste na die glansaand afdelings in ‘n tydskrif blaai om te kyk wat is die nuutste styl. So het ek my idees vir my rok gekry en dit als gekombineer. Dis waar die bestaan van my droomrok begin het…

Sien alle inskrywings

  • Ina

    Dis baie baie mooi. ‘n Pragtige kleur, anders en besonders!!!

  • ELIZE SERFONTEIN

    WOW! DIT IS DEFNITIEF N PRINSES SE ROK HIERDIE! ROYALTY! BLOU-BLOU!
    PRAGTIG VERBY!