img_0873
Matriekafskeid

Erichia Wheeler

My inspirasie….. Ekt ‘n paar rokke aangepas maar was glad nie tevrede nie miskien so 1 of 2 rokke was absoluut stunning verby maar die rokke is/was al baie tesiene gewees. Ekt besluit om ‘n rok te laat maak waarvan ek hou en wat ANDERS gaan wees as gewoonlik, my ontwerper Natalie het ‘n paar patrone van rokke vir my gewys en die EERSTE patroon was MY rok alhoewel ek baie veranderinge gemaak het :-) My rok was heeltemal iets anders,mooi,elegant die kleur was net stunning,en net een van daardie rokke is al gemaak deur haar. My Rok het bo vreeslik baie swarovski kristalle op gehad sowel as onder op die valletjies. Die kleur van my rok is Guava…. My rok was beslis die wenner van die aand gewees….Baie komplimente ontvang. Ek is ‘n paar keer genader en aangemoedig om aan kompitisies deel te neem en ek vertrou dat dit ‘n sukses sal wees. :-))

 

Sien alle inskrywings