Matriekafskeid

Erichia Wheeler

My inspirasie….. Ekt ‘n paar rokke aangepas maar was glad nie tevrede nie miskien so 1 of 2 rokke was absoluut stunning verby maar die rokke is/was al baie tesiene gewees. Ekt besluit om ‘n rok te laat maak waarvan ek hou en wat ANDERS gaan wees as gewoonlik, my ontwerper Natalie het ‘n paar patrone van rokke vir my gewys en die EERSTE patroon was MY rok alhoewel ek baie veranderinge gemaak het 🙂 My rok was heeltemal iets anders,mooi,elegant die kleur was net stunning,en net een van daardie rokke is al gemaak deur haar. My Rok het bo vreeslik baie swarovski kristalle op gehad sowel as onder op die valletjies. Die kleur van my rok is Guava…. My rok was beslis die wenner van die aand gewees….Baie komplimente ontvang. Ek is ‘n paar keer genader en aangemoedig om aan kompitisies deel te neem en ek vertrou dat dit ‘n sukses sal wees. :-))

 

Sien alle inskrywings

  • Lorraine Rabie

    Stunning. Beslis ‘n wenner.

  • Louw Rabie

    Wow! Pragtig!

  • CCJ

    Asemrowend…….

  • Sharmaine

    Baie mooi, regtig stunnig gelyk hoor!

  • kobus uys

    Baie mooi.n wenner

  • Belinda

    Stunning girl so natuulike foto jy is pragtig…

  • Annari

    Baie baie mooi jy lyk lieflik..

  • Belinda

    Stunning wat kan ek se jy mag maar.

  • Johanna

    Lieflik lieflik jy is pragtig hoor.

  • Charlene

    Ek love jou dress pragtig mooi soos altyd.

  • Mari

    Baie mooi, jyt baie mooi gelyk

  • Debbie

    Jy is net stunning girl.

  • Elize

    Man maar jy mag maar hoor. Lovely.

  • Annari Walters

    Jy’s pragtig!

  • Ruan

    al Te vraai GelYK!!

  • Filda

    Stunning girl..

  • Gert

    Jy is n wenner.

  • Martie

    Lieflik hoor wat kan ons se. Baie mooi.

  • Michael

    You looked like a princess lovely lady..