307866_10150402407045797_700740796_10502580_1133012240_n
Matriekafskeid

Erika Barnard

Brigitte van Claris het die ooreenkoms tussen die groen van die rok en my oe as merkwaardig beskou. Ook die feit dat die rok baie detail agv die patroon gehad het maar glad nie tierlantyntjies nie het my aangetrek. Ek het die rok gehuur en is glad nie spyt dat ek nie een spesiaal laat maak het nie. Die rok het my soos ”n prinses laat voel en lyk..

 

Sien alle inskrywings