• Des Storm

    Erika, jy het ongelooflik pragtig gelyk – Pienk is beslis jou kleur prinses xx

  • zelda farrell

    Net een woord …..beautifull!!!

  • Karin du Plessis

    Dit was beslis die soek en wag werd. Jy het regtig pragtig gelyk!!

  • Leandri de Bruin

    Jy lyk pragtig in daai rok. So nie n ander een gekies het nie.