foto
Matriekafskeid

Estelle Fourie

Matriekafskeid! Die hoogtepunt waarna ék uitgesien het, vir twaalf jaar. Na ‘n hele dag van soek en pas, het ek uiteindelik by André Bellingan uitgekom. Ek het deur al die rokke geblaai, en my “perfekte” rok raakgesien. Die kleur was vir my baie besonders en die sagtheid van die rok het my dadelik opgeval. Die besonderse bokant van die rok het my toe laat besluit dat ek dié rok wil hê. Die rok het ‘n “fairytale feminine” gevoel by my geskep, en ek kon dus die aand van die afskeid soos ‘n ware feëprinses lyk en voel!

 

Sien alle inskrywings

  • Helna

    ‘n Pragtige stylvolle rok! Die rok het regtig baie mooi by jou gepas, en jy het soos ‘n ware feëprinses daarin gelyk! Lieflik!!!

  • Mari

    WOW!!! Die kleur pas jou perfek!!

  • Lora

    Asemrowend!Jou rok, hare en hele voorkoms was smaakvol, maar tog ook jonk en vars.

  • Lawlene

    Fantasties! Jy laat die rok lewe! Sag, fyn en baie interessant. Jy’s pragtig Estelle!

  • Jeanine

    BAIE MOOI!!! 10/10

  • DELANA

    Besonderse rok vir ‘n pragtige meisie. Die rok is verseker JY!

  • Cato

    Dit is nou werklik iets om twee keer na te kyk. Die rok het jou persoonlikheid uitgestraal en dit het jou soos ‘n ware feëprinses laat lyk. Jy is altyd so vriendelik en ‘n regte "omgee mens".
    Bly soos jy is. Jy is pragtig!

  • Rinus

    STUNNING!!! Jy het ongelooflik mooi gelyk en jy is ‘n pragtige meisiekind.

  • Alischa

    Pragtig! Regte sprokiesprent!

  • Helen

    Stellie, ek is so bly jy is my seun se feeprinses. Jy het net so mooi gelyk soos wat jou geaardheid is. PRAGTIG!!!!

  • Renata

    Beautiful jy het regtig stunning gelyk.!!

  • Rose-Marie van Vuuren

    Pragtig Stellie, prentjie mooi!!!

  • Tanya

    Jy het pragtig en stylvol gelyk Estelle! Nes ‘n droom!

  • Natalie… Talie

    Stella bella!! Jys nie verniet HSP se sexyste en smartste meisie nie!!! Jys rerag ongelooflik gelyk!! Jyt daardie aand seker fransman onder sy voete uit geslaat en stom geslaan!! Jyt daardie aand baie mense sonder woorde gelaat jyt stunning gelyk!! Jys oulikies bly altyd so mens, mens kry ni bja mense sos jy bly so vr altyd jy sal altyd n plekki in ons hartjies he… Ga j mis vlgende jaar!:)

  • Griselda

    Jy hét soos ‘n feëprinses gelyk! Pragtig!!!!!

  • Mary-Ann

    Jy lyk pragtig! Ons hou vir jou styf duime vas!

  • Willie

    Jy lyk so mooi! Vir my is jy ‘n WENNER!!! Bly so pragtig soos jy is. Ek is baie trots op jou!