kop_en_skouers_1
Matriekafskeid

Estelle Goosen

My tannie het die rok in die windel gesien en my daarvan vertel. Ons het die volgende naweek na die rok gaan kyk. Toe ek die rok sien het ek dadelik daarvan gehou en dit aangepas. Die oomblik toe ek die rok aanhet, het die letterlik “my hart gesteel”! Ek het iets gesoek wat vloeiend en sag is en ek het dit gekry! Dit is ook al my gunstelling kleure wat in die rok voorkom. En ‘n pouveer, wat die inspirasie vir die rok was, was nog altyd een van die mooiste vere vir my. Die rok was net PERFEK!!!

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi veral die kleure!

  • Christine B

    Interresante kleure saam. Sou ‘n ander bo-stuk verkies het. Mooi meisie.

  • Christel

    Regtig iets besonders, wat haar perfek pas! Stunning!!!

  • Hannetjie

    Dit is ‘n pragtige rok en die mooiste meisie het hom aan

  • Sonnika

    ek is mal oor die onderstuk, en sou ook ‘n ander bostuk verkies het MAAR dis my opinie. dit pas haar perfek en ek is mal daaroor!!
    sy lyk pragtig! ek hou baie vd kleure. bo arm juwele sou dit mooi afgerond het.

  • Carmen

    Die kleur kombinasie is uitstekend!En die minimalistiese toppie komplimenteer die rok perfek. Dit is definitief die meisie wat die rok dra en nie die rok wat die meisie dra nie!

  • Qwanita

    Dit is ‘n ongelooflike mooi rok. Sy het pragtig gelyk.

  • Jelga

    Stunning rok, mal oor die kleur. Pragtige paartjie

  • Carmen H

    Die mees pragtigste Rok! Iets heel anders en uniek.

  • Emilia

    Pragtig, Kleurkombinaise en ontwerp iets besonders wat ‘n mens nie elke dag sien nie. Pas die meisie perfek.

  • Emilia

    Pragtig, Kleurkombinaise en ontwerp iets besonders wat ‘n mens nie elke dag sien nie. Pas die meisie perfek.

  • Natasja

    Mooi rok wat gekomplimenteer word deur ‘n pragtige meisie

  • MARIAAN KARSTEN

    STUNNING STUNNING ROK….EKS MAL OOR DIE KLEURE..IETS WAT ENIGE JONG DAME MET TROTS SAL KAN DRA..

  • Sarina

    Baie mooi rok. Die kleure is net so mooi.

  • aniel goosen

    soos hulle se elke pot het sy deksel, in die geval het elke rok n meisie.
    baie nice