Matriekafskeid

Esthi Jordaan

Aan die begin van die jaar het ek die fliek When In Rome gekyk. Toe ek die hoofkarakter se trourok sien, toe weet ek net! Die manier waarop haar rok gevloei terwyl sy loop was vir my baie elegant. Dit was die hoof inspirasie vir my rok. Dit is ook waarom hy oorheersend wit is. My ontwerper, Heinrich Greyling, het toe verdere leiding gegee tot die eindproduk.

 

Sien alle inskrywings

  • Lititia

    Ongelooflik mooi!!! My keuse as wenner! Pragtig.

  • Carien Laubscher

    Ongelooflik treffend…..

  • Lo-Mari

    Pragtige rok! Iets besonders!!

  • Chené Kruger

    Pragtig. Baie mooi kleur kombinasie en lyk stylvol.

  • Lecia

    Hierdie is baie, baie mooi!

  • Belinda

    Stylfol, elegant, eenvoudig en treffend. Baie mooi!