Matriekafskeid

Eulana Marais

Elke prinses het haar groot dag…Myne was op 10 September in ‘n pragtige Gerrit Pienaar skepping. Ek is mal oor die rustige, kalmerende geur van Lavender, en daarom wou ek ‘n pers sprokiesrok hê! Die swarovski kristal en diamante afwerking komplimenteer die ‘sweetheart shape’ bokant baie mooi. “Diamonds are a girls best friend”, en geen uitrusting is afgerond sonder die perfekte juwele nie. Kandelaar oorbelle en ‘n bonkige armband gee die nodig ‘bling’. Aantreklike matriekseun aan my sy: Check! Pragtige sprokiesrok: Check! Borrelende opgewondenheid: Check! Dit alles het die aand onvergeetlik gemaak.

 

Sien alle inskrywings

  • Tilana

    Stunning! Jy het soos ‘n regte prinses gelyk Fiela.

  • Chris Barnard

    Amazing rok deur Gerrit, en n pragtige beeldskone meisie. Daai rok is net vir jou gemaak en ek is seker van my feite as ek se daai rok nie by niemand anders sou pas nie..net by jou Eulana..

  • michelle

    Jy het soos ‘n prinses gelyk!Voorwaar ‘n pragtige skepping!Ek is mal daaroor en sal graag vir my dogter ook so rok wil hê vir haar matriek afskeid!

  • francois

    Sexy verby !!!!!!

  • Klarisa Richardson

    ASEMROWEND..!

  • Maria van der Merwe

    Eulana:jou rok is pragtig! Vir jou gemaak… Klink of jy ‘n onvergeetlike aand gehad het, en boonop nog die rok daarby… ;-)sexy date…hehe

  • Eugene

    Baie baie mooi rok en jong dametjie.

  • Ada

    Jy het ‘n pragtige rok aan.

  • Paulina Pheneti

    You look beautiful. Very nice dress and wonderful girl.

  • Ester Hayward

    Eulana is so n stylvolle jong dame wat altyd deur n ring getrek kan word hetsy sy na n sokkie die kerk of matriekafskeid. Jy het pragtig gelyk. Jou rok was pragtig die kleur so mooi en sprankelend met die afwerking van kristalle soos jy.

  • Marisan

    Stunning rok vir ‘n stunning girl!

  • Mariaan Lesch

    WOW!!!!!!!!!!!! Jy’t ongelooflik mooi gelyk sussa! Die kleur en styl is regtig gepas vir ‘n prinses! Sjoe, ongelooflik mooi.

  • Estelle

    Baie mooi Eulana!

  • Wanda de Beer

    Mooi!! Mooi!! Baie mooi!!

  • Hela van der Merwe

    Jy het pragtig gelyk, perfek gepas by jou ouderdom!

  • Mc Bruce Annandale

    Sexy dolla. Baie mooi gelyk!

  • Jakkie

    Die rok lyk soos ‘n feeprinses s’n. Die onderkant is pragtig, soos ‘n pou wat pronk!

  • Gideon

    Baie mooi jng jys n prinsesi