dsc07863
Matriekafskeid

Felicia Botha

Ek het maande voor die tyd in boeke en die internet begin soek vir idees, maar kon niks kry nie, toe eendag kom my ma af op n bladsy op Facebook waar hulle trou rokke, matriekafskeid rokke ens adverteer, ekt daar begin deur gaan en toe kom ek af op die rok. Ek het dadelik besluit dis wat ek wil he. Eks mal oor die idee dat dit lank agter is en kort voor. Ons het dadelik vir Thomas gebel en n afspraak gemaak, ons het gegaan en hy het gese hy kan dit deffentief vir my presies so maak, ek was so opgewonde. Blou was nog altyd my gunsteling kleur so ek het besluit dit moet n blou wees, my ma het saam my gegaan om die perfekte blou te kies wat by my velkeur sal pas en ons het dit gekry. Na twee tot drie weke was die rok van my drome kla.

 

Sien alle inskrywings

  • Alichea

    Ek is mal oor jou rok vriendind! Die kleur lyk absolut stunning aan jou!!
    Mooi Mooi!!!

  • Charlotte Keyser

    Jy het "stunning" gelyk, en die kleur en styl van die rok is so perfek jy. WOW is al wat mens kan sê!

  • Mariska Naude

    Chom jou rok lyk stunning!! Eks mal daaroor!!

  • Eric Booyse

    Absoluut perfek !!!!

  • Wian Barnard

    Stunning rok! mal oor die kleur en style!

  • Litchi

    B E A U T I F U L ! ! ! ! !
    Jy lyk super mooi!

  • Erika du Toit-Kruger

    Daar is net een beskrywing hiervoor – Prinses MOOI!!!

  • Jorika Enderstein

    Prentjie mooi girly…. wow!!