Matriekafskeid

Felicia Veldsman

Alle meisies droom oor twee spoggeleenthede hulle matriefafskeid en Troudag, ek… nog altyd ek konnie wag vir my geleentheid nie. Ek het as klein meisie graag plakboeke gemaak oor mooi troues,rokkekarre mans ens. Daaruit het ek graag gedroom en groot!! Ek het my self altyd gesien as die meisie met die rok wat so pof staan waonder iemand kan wegkruip maar tog het ek later anders daaroor gevoel. My kleure keuse het ek so gekies dat dit my vel sal komplimenteer en die rok se vorm… ekt n rok gesoek waarin ek kan bos gaan, lekker gemaklik in kan daans beweeg en my aand geniet!! Ek was lank onseker want waars my prinses rok tot ek op facebook raaklees “Jy hoef nie soos n prinses te lyk om een te wees nie!” van daar of eke k volstoom begin vorm aan my droomaand en sowaar ek my rok my aand my vriende so geniet! Dankie aan almal wat deelwas van my spog geleentheid!! Droom groot, LEEF GROTER!!

 

Sien alle inskrywings

  • Yvonne Snyman

    Ek stem dat Felicia Veldsman se rok die mooiste is. Die kleur en styl het haar baie goed gepas. Sy het soos ‘n prinses gelyk. Baie mooi Felicia.

  • Hestia Pienaar

    En wat is ‘n matriekafskeid sonder ‘n spoggerige sportsmotor om jou in styl by die geleentheid aan te bring. Maar die mooie Porche word oorskadu met die nog mooier prinses aan die voorkant. Pragtige rok! Elegant en stylvol sonder om dit te oordoen. Dis sprokiesagtig!

  • Dollie Veldsman

    jy het pragtige gelyk sus

  • Marelise

    So oulik!