Matriekafskeid

Francelle Cloete

Die aanhaling : ” Why blend in when ur born to stand out” was ‘n baie groot inspirasie op my rok. Ek was lus vir heeltemal iets anders en iets meer oorspronkliks. Elke jaar is meisies se rokke dieselfde , dit is of kant en valletjies of diamantjies en daarom het ek gedink niemand sal so ver gaan om ‘n rok van gordynlap vol blomme te maak nie.

 

Sien alle inskrywings

  • Ruan van den Heever

    Dit is n baie baie mooi foto!! Die rok pas perfek vir jou,iets anders maar iets besonders.Jy is n baie mooi meisie met n baie mooi rok,daarom sal j verseker wen!! Sterkte hou duimvas vir jou….

  • Karin

    Ek hou baie hiervan – baie gepas vir die geleentheid. Die los hare is ook baie mooi.

  • Lienca

    Sys my sus vandat ons 1 jaar oud was.
    Nie net het jy die mooiste hart nie maar
    Jys beeldskoon! Lief vi jou!

  • Hester Cloete – Namibia

    You go girl!!! regtig iets uniek.

  • Naomi Vermeulen

    Wow Francelle!Jy het stunning gelyk – ek onthou nog die dogtertjie met draadjies by die see!

  • marlene

    Pragtig !! Defnitief die mooiste rok, mooi van binne en buite 🙂

  • alich

    Blommekind ! " why blend in when ur born to stand out " – Dis net jy daardie 🙂 jy is so special kind en dis pragtig!!! Jy is net ‘n blommekind.. soo mooi jy van buite is met die rok – so mooi is daardie hart van jou !

  • Martin

    Cellie… Soos ek jou reeds 100000 keer gesê het… Pragtig, Beeldskoon en Onbeskryflik!!!

  • Lauré Meyer

    Jou rok is pragtig en bje oorspronklik. Pas by jo borrelende persoonlikheid.

  • Delport Botma

    Stunning rok, stunning meisie! Dis n wen kombinasie!*

  • Selna Venter

    Jou rok is "stunning"… Dit maak ‘n statement, dit weerspieel jou persoonlikheid en dis is gladnie "over board" nie. 100% gepas vir ‘n ongekunstelde matriekmeisie!. Jy het bitterlik mooi gelyk!!!!! Baie sterkte!!!! xx

  • John Neto

    fran iv already told you, jys flippen HOT!!! hahaha ewanna gieb???

  • Lorinda

    Francellie, jy het soos ‘n pop gelyk! Stunning! Stunning! Stunning!!!!

  • anette venter

    pragtig en baie besonders- `n wenner!!

  • Jeanri du Toit

    Jou rok is so oorspronklik!PRAGTIG NES JY!

  • EVT

    Vrolik en vroulik !

  • Marlene Cloete

    ‘n Blommekind – nes jy is ! Pragtig

  • Mariette

    Ongelooflik mooi*

  • Ilze

    "n rok wat by die persoonlikheid pas!!!!

  • ritha

    pragtig francelle!!