Matriekafskeid

Franli Theron

Die “vintage” styl van die rok het my geinspireer. Die rok het my perfek gepas, dit was nie nodig vir enige verstellings nie. Ek het gemaklik en lekker daarin beweeg, dit het my figuur beklemtoon sonder om te kaal te wees en ek het nooit selfbewus gevoel nie. Die kleur het my oë en vel gekomplimenteer en het baie mooi in die aand vertoon met ‘n effense blink skynsel wat net genoeg was.

 

Sien alle inskrywings