dscf0219
Matriekafskeid

Franzel de Vries

Ek was my eie inspirasie. Ek wou ‘n groen rok gehad het. Ek het volgens my smaak gegaan. Ons het een dag gaan rokke kyk en toe ons in Scarlet in Somerset wes mall was en my oog sien daai rok, het ek van daai rok gehou. Dit was die eerste rok wat ek aangepas het en ons het hom gekoop. Hy was definitief vir my gemaak. Die rok het net daar gehang en wag vir my om hom te kom haal en koop.

 

Sien alle inskrywings

  • Lisa

    Dit is stunning. Soos n regte Prinses!

  • Candice

    Very beautiful dress…stunning colour combination

  • Johan de Vries

    Pragtig. Baie stylvol.

  • Rensche Bougas

    asemrowend mooi!

  • Charl

    Baie mooi rok! awesome kleur en dit pas by jou!

  • Betsie Dixon

    Lieflike kleur en die styl pas Franzel. Elegant.

  • Estelle Farrell

    Julle het absoluut stunning gelyk!!!

  • sanette strydom

    ‘n Pragtige paartjie, Franzel se rok is net so mooi soos wat sy van binne en buite is. Pragtige rok wat perfek by haar pas.

  • Mariska

    Ek wens ek was weer matriek! Dis baie mooi en smaakvol. Beslis nie uitspattig en gewaagd nie.

  • Gina

    stunning rok!! die kleur pas perfek by jou!!*

  • Franzel

    My rok is baie moooooi :)

  • Stefani van Wyk

    Stunning, stunning, stunning!!! You go girl!!

  • Dionette

    bEeeEeaUtIFulL rok!!!!!! Luv dit!

  • Helena Heath

    Perfekte keuse! Kleur, snit en styl! Prentjie mooi. Jy het pragtig gelyk :)

  • Christine

    Wow Dit is amazing!!!!!
    Jy lyk STUNNING