dsc00472
Matriekafskeid

Genene Marais

Wel….. Dit was moeilik, ek en my tannie het alankal gepraat oor hoe en wat. VERE.. en toe het ek bietjie rond gaan kyk in die winkels en twee perfekte rokke gekry, dit het albei soos drome gelyk, maar ek en my ma het getwyfel en besluit ons gaan wag en kyk hoe kom my rok uit wat ek oorspronklik wou gehad het, ek het vir my tannie (Sy het my rok gemaak) gesê wat ek wou hê en ons het rondgespeel, na ‘n rukkie was ons uiteindelik tevrede.. :)

 

Sien alle inskrywings

  • Nita Sutherland

    Die spreekwoordelike "Die vere maak die voël", die vere & die voël lyk pragtig

  • lollie

    neeeee o genade!!