Matriekafskeid

Genevieve Geddes

Die inspirasie vir my rok was my lewensverhaal en die tipe persoon wie ek vandag is. Die rok is gebaseer op van my karaktereienskappe wat ek vandag het asook die droom wat elke meisie al het van klein tyd af om soos i pragtige prinses te lyk op haar tweede grootste dag. Die kleur rooi is ‘n baie treffende kleur en a.g.v die negatiewe dinge wat al in my lewe met my gebeur het, het ek gevoel dit is van pas omdat ek my omstandighede oorwin het. Die kleur rooi simboliseer ook vir my passie iets wat ek definitief baie van het. Ek wil elke dag voluit leef en my drome bereik. Die silwer in my rok verwys na die lig aan die einde van i tonnel want “each cloud has a silver lining”. Dit maak nie saak hoe moeilik my omstandighede was nie en nog sal wees in die toekoms nie ek sal altyd opstaan en my kop hoog hou. Die styl van my rok was baie elegant en vroulik, wat dan die sagheid van my hart simboliseer. My rok was vir my perfek. Ek het nie net soos ‘n prinses gevoel nie maar soos die koningin!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Roleen

    Jy het pragtig gelyk ! Daleen ter Wolbeeck het my van jou vertel. Jou storie oor rok is pragtig en raak my diep! Sterkte met jou eind ekskamen!

  • Rachelle

    Stunning rok, jy is pragtig.

  • V-Dad

    Crock-Doc, jy het asemrowende gelyk net soos jy se ‘n ware koninklike prinses.

  • Rose

    Too Gorgeous For Words, I would love to have a dress like this.

  • Anthony Crocker

    Wat n mooi Dogter.

  • Rose De Beer

    So mooi soos n roos in die oggend dou.

  • Shaun

    All I can say is whoa , just love the dress and the story, tears in my eyes.

  • miriam

    Regtig awemrowend! Die rok het niks op jou nie! Jys stunning!

  • Bianca Pienaar

    Jy en die rok lyk fantasties en na ek die inspirasie beskrywing gelees het, kan ek dit dadelik visualiseer, alles pas soos legkaat in mekaar, baie baie baie mooi.

  • Your Auntie Misty

    My darling Jellybean, you are a great beauty inside and out! Your future is bright and happy and the challenges you have overcome have made you a stunning young lady!!

  • Candice Kuun

    Genevieve your dress is just as stunning as you are ….. And your story is one that touches the heart …. Keep it up!!!

  • Matt

    Shoe!!! Jy is asemrowend mooi! Stunning rok,die hele paket. Die ding is, jy as persoon is nog mooier!!

    Love you my baby.

  • Riaan

    jy lyk soos ‘n ster, pragtig!!

  • Andries Strauss

    Ek’t nie woorde vir hierdie foto’s en kind van my nie, ek ken die verhaal wat hier beskryf word, ek haal my hoed af vir jou dat jy nog steed deur alles so mooi meisiemens bly, en so damn goed doen in matriek, dit wil gedoen word.

    Jy maak ons ongelooflike trots, en ons sal sorg dat jou drome almal waar word, soos ek al baie vir jou gese het bly net so pragtige meisiemens soos wat jy is, moet vir niks en niemand verander nie, jy is die "silver lining" om die donker wolke.

    Jou aangenome vader

  • simone. venter.

    Vriendin daar is nie n meisie wat die rok meer tentoon kon gestel het nie. Jy’t regtig asemrowend gelyk. Bly ek kon die aand met jou deel sussa. :-p

  • Werner

    Awesome!!!!