Matriekafskeid

Grainne O’Donovan

Aangesien ek rooi hare en sproete het EN my kêrel van groen hou het alle pyltjies na die kleur gewys! Ons het ‘n maand of twee voor die groot aand na Ivy Bridal House gegaan waar ons kleure en lengtes bespreek het! Toe ek pers en groen noem was hulle effens verbaas maar soos ons aangegaan het, het alles in plek geval! Die idee met my rok was om self spesiaal te voel en ook ander te wys ek het nie net broeke nie!:P Ek glo in “less is more” en die rok het dit ook gewys!

 

Sien alle inskrywings

  • Karin

    Mooi