Matriekafskeid

Grizelda Greyling

Ek wou oorspronklik ‘n rok met ‘n kombinasie van 4 kleure (pers, pienk, groen en blou) wat deur mekaar vloei dra en het op die internet na rok ontwerpe gesoek. Op die New York Dress.com webblad het ek rokke ontwerpe gesien wat van gedrukte satyn gemaak is. Dit het my toe geinspireer om iest anders te doen en ek het my rok verander na ‘n kombinasie van 2 rok ontwerpe van gedrukte satyn vir my matriekafskeid.

 

Sien alle inskrywings