Matriekafskeid

Hané van Schalkwyk

Soos alle meisies maar droom oor hul troudag, het ek vir eers aan my matriekafskeid gedink.. Ek het al vir jare geweet hoe my rok gaan lyk… Iets buitengewoon sjiek maar steeds besonders en gemaklik. Ek het swart gekies aangesien dit altyd deftig lyk. Die bokant van die rok is geïnspireer deur MInki van der Westhuizen se trourok. Ek was versot daarop toe ek haar rok sien! Die onderkant was my eie idee en wou ek die veer-effek ietwat anders laat vertoon deur dit skuins af te bring met swart net tussen in.. Die agterkant van die rok was natuurlik my gunsteling! Met die kant- effek herhaal en klomp klein knopies tot onder by die vere! As ek my matriekafskeid weer kan oorhê, sal hiérdie rok verseker weer die rooitapyt oorsteek!

 

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie stylvol en mooi meisie! ‘n Wenner!