Matriekafskeid

Hannelie van Niekerk

Wat ‘n voorreg om vir jou ‘n matriekafskeidrok te kan uitkies van jou keuse. Ek het glad nie met ‘n spesifieke kleur of patroon in my kop gegaan nie. Die eerste boutique waar ek in gestap het, het hy daar gehang, my droomrok!!!!!!!!!! Toe ek die rok sien het ek dadelik geweet dat dit my rok is. Hy het perfek by my donker vel gepas. Ek is kort en die lang rok wat na onder uitklok met die swart organza het my baie gevlei. Die kleure van die rok het ook my hare gekomplimenteer. Ek het toe op kandelaar oorbelle besluit omdat ek nie ‘n halsnoer aangesit het nie. Ons tema was Oscar’s waar ons elkeen uitgeroep is en ‘n toekenning gekry het. Dit het my regtig soos ‘n “celeb” laat voel!! My rok het ook perfek by die tema gepas.

 

Sien alle inskrywings

  • Anmarie van Niekerk

    Dis my sussie daai!!

  • Sune Kroukamp

    BEELDSKOON !!!! 😉

  • Liesl Swart

    Rok pas perfek by jou.. en is mal oor die perde!!!