• Hanri Human

    Oeps- ek het eers later besef ons moet ‘n stewige paragrafie skryf oor die rok…blou was my HEEL LAASTE opsie…my ma het aangedring om eers te gaan kyk watter tipe rok my lyf die beste komplimenteer- want ek’s so effens vertikaal-gestremd! Die rok was SO LELIK aan die hanger, teen my wil het ek aangepas…en dit lyk toe so mooi! My ma het die rok weggesteek vir 5 maande sodat ek nie moeg raak daarvoor en weer iets anders wou he nie! Die groot aand was Vrydag en ek moes my watervalrokkie die Dinsdag gaan haal…daar gekom het hulle NOG nie aan die rok geraak nie!!!!! 2 DAE VOOR DIE TYD!GROOT DRAMA!Dit was ‘n nommer 38- wat ‘n 28 moes word!…Die groot aand het aangebreek en deur my hare wat nie wou krul nie en my rok wat bietjie gerek het was die cherry op die koek toe ons by die venue opdaag en die KRAG AF WAS! Wat ‘n aand- EK SAL hierdie ervaring NOOIT VERGEET NIE*…ek weet toe hoekom blou DIE kleur was.. dit ondersteun Matriekafskeid BLUES!!!

  • coleen

    Nog een van daai iets anders rokke. Baie interresant. Baie mooi ook.

  • Ivy

    Dit lyk soos ‘n waterval!

  • Sarie

    Dit is regtig ‘n ongelooflike mooi rok, ek hou van unieke goed soos die…

  • Die Ouma

    Ek dink julle is n oulike paartjie en ouma is baie lief vir julle 2, en ek stem saam Sarie!

  • Rene

    uitsonderlik mooi! ek wens daar was sulke rokke toe ek in matriek was !

  • Michelle

    Jis Hanri!! Toe ek jou daardie dag daar op die stoep sien staan in daardie rok het ek trane in my oe gekry, so mooi was jy! Jy het soos ‘n pop gelyk! Dit was die perfekte rok vir die perfekte meisie! Daardie rok is nes jy, pragtig! Glo my, die rok was baie mooier as my bloukol pers rok in 1994….!

  • Jacques Viljoen

    Baie mooi Hanri, die girls in ons tyd (1986) het nie sulke mooi rokke gehad nie…!

  • N

    Blou soos die see- teksture en kleure van die see, nes Sarie dit uitgewys het…UNIEK & ANDERS

  • Dale

    Die rok is die perfekte voorbeeld van styl, en absoluut pragtig.Jy kan sien die dame straal van elegansie…10 uit 10!

  • Rinette Schutte

    Jy het peagtig gelyk Hanri!!!!

  • Henriette Janse van Vuuren

    Jy lyk pragtig pops,

  • Mariki Crowther

    Hanri, Toe jy uitgeloop het op die stoep, met daardie rok, het dit gelyk asof jy oor die aarde sweef. Jy het net soos Barbie (pop) gelyk, en jou metgesel se goedkeuring en verwondering op sy gesig was so duidelik.
    Die rok was ‘n fantastiese keuse, en het jou mooi lyfie perfek gepas.
    Dit was vir JOU gemaak, ek wens net hulle het daardie ewe mooi blou, bypassende skoentjies gewys.

  • Mariette

    Baie mooi…..Pragtig

  • Roelien Reyneke

    WOW!!!!!!!!! jy lyk amazing… ‘n regte moel as jy my vra. Baie nice!!!!!!

  • Melanie Haward

    Wow, "amazing" mooi!

  • Ons liefste Hanri, met die liefste persoonlikheid en nou die mooiste matriek afskeid rok. Dit komplimenteer alles van jou en wat jy is 100%.

  • Christine de Jager

    Sjoe Hanri maar jy het vreeslik mooi gelyk. Eenvoud is altyd ‘n wenner. Bly altyd so mooi en sprankelend.

  • Louis Botha

    Pragtige rok wat pas by ‘n pragtige meisie.

  • Louis Johannes Botha

    Hanri kan net die mooiste en oulikste matriek meisie wees want sy het die voorkoms en persoonlikheid. Ek hou styf duime vas niggie. xx

  • Samantha Gunther

    Stunning! Baie mooi rok en oulike paartjie……

  • Adele Momberg

    ‘n Droomrok wat Hanri met gemak kon dra sonder om te bekommer wat fout kan gaan