dscn2749
Matriekafskeid

Hazandi Van der Merwe

“Love doesn’t make the world go round BUT it makes the ride worth while!” Ek kan se dat my doel was dat ek soos ‘n prinses moes voel in my rok wat ek na een van die wonderlikste geleenthede van my skool loopbaan gaan dra… My inspirasie was liefde! Ek het ook my pa op n jong ouderdom verloor en ek wou ‘n stukkie van hom in my rok he. Hy was die pienk van my rok! Pienk vewys na jou hart wat ook na liefde verwys en my pa het ‘n hart van goud gehad. Die pers is my ma wat altyd daar is vir my en my aanmoedig om die beste te wees wat ek kan wees. Peter wat my rok gemaak het het natuurlik net gewees wat ek wou he en my rok was toe so perfek gemaak! Net wat ek van gedroom het…

Sien alle inskrywings

  • Marinda Rossouw

    Hazandi, jy het die mooiste, mooiste rok en jy lyk met een woord ‘stunning’!!! Sjoe, ek kan nie ophou kyk nie. Jou ma is seker baie trots op jou en dink net hoe trots sou jou pa gewees het.

    Die ideale meisie vir die Sarie se voorblad.

  • Theresa

    Wow, dit is BAIE mooi!!

  • Monique van der Merwe

    Hazandi jy lyk pagtig!!! Ek is baie trots op jo en lief vir jou! Jy het definitief die mooiste rok!

  • Caroline Bruwer

    Asemroewend. Albei pragtig, Hazandi en haar droomrok! Hanlie, as ‘n ma, mag jy baie trots op haar wees.

  • Tania Herbst

    Hazandi jy lyk pragtig, dis ‘n ongelooflike mooi rok, ek dink nie jy kon iets kry wat beter by jou sou pas nie. Definitief voorblad materiaal!!! Ek weet jou Pa is vreeslik trots op jou.