Matriekafskeid

Heste Nieuwenhuis

Die ontwerper Lana Cilliers was my grootste hulp en inspirasie vir my matriekafskeidrok. Sy is een van my beste vriendinne se ma, so sy ken my baie goed, weet waarvan ek hou en nie hou nie. Ek was ook al by vier ander matriekafskeid geleenthede waar ek elke keer ‘n ander rok gedra het. So het ek geluister na al die mense se komplimente op sekere dele van al vier rokke en ek het probeer om dit als te kombineer en saam te sit in my eie droom matriekafskeidrok.

Sien alle inskrywings

  • Theresa

    Baie mooi!

  • Chrisinda

    Die rok is iets besonders, die kleure komplimenteer mekaar en pas so goed by jou Heste! Verseker die wenner!

  • Fadette

    Baie mooi Heste!! Pragtig gelyk!

  • Marizanne Avenant

    Sjoe! Sy lyk stunning. Definitief die mooiste, beste rok. Hesté het ‘n pragtige glimlag. Sy is werklik model-mooi. Die rok het ongelooflike mooi "detail". Sy moet wen! Hierdie meisie sal dit nog ver neem in die mode wêreld in die toekoms.

  • Eugene

    verseker die mooiste rok en super sexy.

  • Aletta

    Jy het pragtig gelyk!! So baie mense het vir my gese jou rok is stunning en kan nie ophou praat daaroor! Verseker n wenner!