Matriekafskeid

Illoné Fourie

Ek wou net iets anders he as die ander meisies. Ek is met ‘n prentjie in my kop na ‘n ontwerper toe. Sy het die prentjie geteken en ek was in my skik daarmee. Sy het idees gegee van hoe sy nog bietjie my rok wil aanpas en ek het die heeltyd gewonder hoe die rok gaan lyk as dit klaar is. Asemrowend – is al wat ek kan se. Want dit is presies hoe ek dit sou wou gehad het.

 

Sien alle inskrywings

  • Doret Botha

    Jy lyk pragtig! Baie stylvol en defnitief anders as die gewone. ‘n Defnitiewe wenner !

  • Ralda

    Pragtig verby! ‘n Prinses in wording!