img_8282
Matriekafskeid

Ilsé Louw

Ek is mal oor ‘n vintage-look! Ek het ook dadelik besluit dat my matriekafskeidrok uit kant gemaak moet word. Al van kleins af wou ek ‘n blommerok gehad het en hierdie vintage-look moes toe bietjie opgekikker word met satyn blomme met kristalle! Ek hou van detail, baie detail. Daarom moes die tannie wat my rok gemaak het omtrent ‘n klomp kraletjies nog op die materiaal werk. Ek het ‘n prentjie in my kop gehad van ‘n prinses uit die verre verlede…ek het regtig soos ‘n prinsessie op my matriekafskeid gevoel!

Sien alle inskrywings