20111002_3
Matriekafskeid

Ilse Malherbe

Die inspirasie vir my rok was om nie een spesifieke kleur te gebruik nie maar dat die rok verskillende kleure reflekteer. Ek wou graag ‘n rok he wat my beklemtoon en maak dat ek anders is en uitstaan tussen die ander matrieks van my skool. Ek wou nie die normale elke dag rok dra nie. Ek en my ouma het saam besluit om verskillende patrone bymekaar te sit om die rok spesiaal te maak.

 

Sien alle inskrywings

  • sonel botha

    Dit is n fantastiese rok !! En net soos jy is dit uniek en baie kleurvol !! Regtig waar een van die mooistes en bestes !! Jy het pragtig gelyk !!**

  • Zandria N

    Jy is stunning Ilse! Sjoe jy het so mooi gelyk-die mooiste! Die rok en als was *jy* en dis wat tel! Al jou fotos het is wow! Baie mooi :-)

  • Petro Malherbe

    Jy het verskliklik mooi gelyk my dogter ons is baie trots op jou en die rok het so mooi by jou gepas en was nie uitspattig nie.

  • Suzette

    Shoe Ilse julle het baie baie mooi gelyk.Jy is reg jou rok is iets anders maak pragtig.

  • Lizelle

    Wow!! Ilse het pragtig gelyk! Mal oor jou rok!

  • Stephnie Spencer

    Pragtig! Ek dink sy lyk soos ‘n meermin daarom slaag Ilse in haar doelwit om hharself anders te vertoon. Ek kan myself voorstel dat haar rok verskillende kleure reflekteer tydens die dans met die beligting in die saal.

  • Lorraine

    Ilse
    Jy lyk pragtig en niks oordoen nie, ek is mal oor jou rok

  • Jenny

    Baie mooi, jou rok is definitief besonders.
    Die bykomstighede het mooi by jou gepas en jou rok goed afgerond.
    Jou kapsel was beslis ‘n wenner en grimeering net reg.
    Jy en Ouma is baie talentvol om jou idee bymekaar te sit.
    Hoop jou ma het nie te veel trane gestort nie.

  • Jaun-Paul Stevenson

    Comment :D

  • Luzaan poley

    Dis n baie mooi rok ….. Hoop jy het di aandjie geniet ….. Jyt rerag baie mooi gelyk nes n paar van die ander girl

  • Roedolf Bothma

    Ek is n man so ek weet nie baie van rokke en al daai goet af nie maar ek moet se , jy het regtig Awsome gelyk. Sterkte wat als vir jou voorle en ek hoop dit gaan goet met die einteksamen !!!****

  • Willem Dessels

    Wow dit is pragtig en baie elegant,die kleure is besonders. Ilse jy lyk soos n prinses!!!!

  • LB

    Beeldskoon gelyk Ilse!

  • Marnel

    Baie mooi :)

  • De Marl

    Wow dis baie mooi j lyk regtag uniek en wens eka kon daar wees om te sien hoe mooi dit regtag is dai rok pas baja mooi by ju en laat ju gesigie mooi ws

  • Anastasia Chatwind

    ilse’kie jyt rerig beautiful gelyk,

  • Hermien de Nysschen

    Ilse, jy het stunning gelyk, jou ma se kind uitgeknip.Die rok wys ons as mens, dat al die wonderlike kleure saam goed en mooi kan wees en die regte persoon het dit rok gedra.xx

  • Alicia Loots

    Jy het stunning gelyk! Wat ‘n fantastiese aand. Jy het baiie mooi gelyk in jou one of a kind rok!!!

  • Marieka Malherbe

    JY HET STUNNING GELYK!!

  • Minette

    Ilse die pienk het pragtig aan jou gelyk!!!!regtig baie mooi!!!!