Matriekafskeid

Ilze Human

Ek is n meisie wat nooit rokke dra nie, ek lewe in kort- en langbroeke en hou daarvan om so gemaklik as moontlik aan te trek. Die natuur en buitelug is my lewe.Ek was n regte rabbedoe. Soos dit elke meisie se droom is om op hul matriekafskeid die mooiste te lyk het dit my nie gepla nie totdat ek die dag hierdie halfvoltooide rok in n boetiek gesien het. Ek het net geweet dit is wat ek wil he. Ek kon myself al daarin sien.!! Nadat die rok voltooi was en ek dit aangepas het kon ek nie glo hoe mooi dit my laat lyk het nie. Nodeloos om te se die rok het n hele omwenteling in my lewe veroorsaak.!!!

Sien alle inskrywings