Matriekafskeid

Imonay Meyer

My insperasie was nog altyd die ontwerper, Antoinette Martens van Groblersdal, se skeppings. Sy het my persoonlikheid ten volle in ag geneem en daardeur my besonderse rok geskep. Alhoewel ek my rok graag grys wou gehad het , het sy kleur ingebring wat perfek ingeskakel het by my as persoon. So skep sy my eie sprokie, van die ontwerp van die rok tot die eindproduk. Droom ons nie maar almal van kleintyd af oor ‘n sprokiesrok vir ons matriekafskeid nie? Dankie Antoinette, my droom het waar geword!

 

Sien alle inskrywings

  • Iea Meyer

    Asemrowend mooi!!

  • Lizbe van Rhyn

    Imoney, jy lyk absoluut STUNNING!!! WOW!!!

  • Hanri Cilliers

    Imonay,
    Jou rok is die mooiste wat ek nog gesien het! Jy het soos ‘n prinses gelyk!

  • marle vermaak

    Imie jy het bja mooi gelyk. Jou butie het heeltemal seker gemaak ons weet dis ni jou magie wat ytsteek ni. Hy het ons mooi laat verstaan dis die lap se kleur. Nie dat n n magie het nie. Jy is net vel en been !!!!!!!!! JY het STUNNING gelyk!!!!!!!! XxX

  • RALINE PRETORIUS

    jy het sooooo mooi gelyk. R O Y A L T Y – geluk Antoinette met ‘n pragkunswerk. xxx

  • Jacolien Pohl

    Imanay jy lyk " stylvol en elegant" en in die mode. Die rok pas by jou persoonlikheid, sag en vloulik.
    Jy lyk ‘ABSOLUUT" soos ‘n prinses uit ‘n sprokie!!!!!!!!!!!!!

  • Lucas Pohl

    Imonay ek sal sê jy is mooier as ‘n mens. Pragtige rok, pragtige model !!!!!!!!!!!!

  • Jacolien Pohl

    Imoney jy lyk stylvol, elegant en soos ‘n mode diva. Die rok pas by jou persoonlikheid, sag en vroulik.
    Jy is " ABSOLUUT PRAGTIG" !!!!!!!!!!!!!!

  • Lucas Pohl

    Ek kan net sê jy is mooier as ‘n mens. Pragtige rok, pragtige model en die rok pas jou uitstekend.

  • Adri Breed

    Baie,baie mooi!! Antoinette jy het haar soos `n prinses laat lyk.Sterkte vir volgende jaar Imonay!

  • Marizeth Meyer

    Dit is die mooiste rok ooit. Imonay, as hierdie nie ‘n wenrok is nie, weet ek darem nie. Jy en jou rok maak saam die toonbeeld van elegansie uit. Jy lyk STUNNING!! Antoinette het verseker hier ‘n wenresep (of sal ek liewer sé ‘n wenrok) beet.

  • Monray Meyer

    Wat ‘n puik kombinasie! Die toonbeeld van elegansie. Sal ander kan glo jy is dieselfde meisie wat met grasie op haar perd kan klim en dan aan die anderkant so stylvol wees. Jy is ‘n ongelooflike gebalanseerde mens. Jy is vir ons verseker ‘n wenner!

  • Monray jnr.

    Sus, jy lyk baie mooi! Daar is nie nog so ‘n mooi rok nie. Jammer almal kan nie daai blommetjies met die vere nader sien nie. Hoop jy wen, jy verdien dit.

  • Suzette van Straaten

    Imonay, jou sagte, stylvolle, sprokiesagtige rok, kan ek nie in woorde beskryf nie. Dis net ONGELOOFLIK MOOI!!!!!

  • U Grobler

    Die rok is fabelagtig en sprokies mooi enig meisie se droom

  • Annelise Moolman

    Imonay – dit lyk na die tipe rok wat elke meisie oor droom – jy lyk soos ‘n prinses. Dit pas jou perfek!!

  • Karen Oosthuizen

    Imonay jy het pragtig gelyk en jou rok was asemrowend!!!. Antionette was beslis in die kol met jou rok.

  • Cindy Botha

    Ek is absoluut mal oor hierdie rok! Dit pas perfek by jou figuurtjie, en jou persoonlikheid! Van skoolbanke na ‘n regte Dame! x

  • Jen Pretorius

    Wow, Stunning Stunning!

  • Nellie Mostert

    Sprokies Mooi!!!

  • Carla Pohl

    Imonay se rok is STUNNING, ek hou van die blomme op die rok en die kleur is pragtig

  • Lucas Pohl jnr

    Dis die mooiste rok wat ek nog ooit gesien het.

  • MARTIE ETSEBETH

    STUNNING !

  • m du toit

    ongelooflik pragtig

  • Tina-Mari Pretorius

    Dis ‘n pragtige rok. Jy het baie mooi gelyk ek weet jy sal wen xxxx

  • Sanet Pohl

    Jy het STunning gelyk en ek wat jou nou al as n klein dogter geleer ken het op die netbal baan kon nie glo dat jy so pragtig gelyk het nie. Jy was voorwaar n prinses. Liefde Tannie Sanet

  • Marietjie Meyer

    Jy het het mooier as ‘n prinses gelyk. Jy is sowaar ‘n mooi rolmodel vir al die jonger dames. Dit is werklik ASEMROWEND!!!!!!!!!