Matriekafskeid

Inge Jonck

Dis elke meisie se droom om asemrowend te lyk op haar matriekafskeid. Ek het ‘n paar idees gehad deur die laaste twee jaar, maar het ek finaal op die patroon en kleur van my rok besluit toe ek dit saam sien. Die bruin en rooi is twee kleure wat vir my mekaar komplimenteer en die tier print was ‘n tikkie van my eie uniekheid en styl om die rok meer “ek” te maak. Vir ‘n mooier rok wat by my pas kon ek nie vra nie en was ek so gelukkig met die eindresultate.

 

Sien alle inskrywings

  • wimi

    jy is PRAGTIG!!!!

  • Gideon

    B-E-A-UTIFUL!!

  • Nomie

    You looked stunning and different girl

  • Diana Vosloo

    awsome verby………

  • Yolande

    Gorgeous hasie!!!! Gaan groot… x

  • Chene

    Wow Inge, jy het baie baie baie mooi gelyk!!!

  • Izel

    Jy is beslis pragtig!

  • Hanli Hunt

    WOW, stunning.

  • wimari

    die rok komplimenteer jou persoonlikheid verskriklik mooi! jy is ‘n stunning meisie van binne en buite. ‘n ou hartjie van goud!

  • vossie

    it is a very pretty dress , yes. jy’t baie mooi gelyk.

  • Wimpie Jonck

    Stunning foto Inge!!

  • Anita

    Wat ‘n stunning outfit, jy lyk spesiaal.

  • Willem

    Baie nice rok!! Julle lyk baie mooi!

  • MONIQUE BOTHA

    ASEMROWEND!!!!!! =)

  • minette

    Stunning verby**

  • Riette Boltman

    Jy lyk soooo mooi!!!

  • Deirdre

    Jy Lyk Stunning verby!!!

  • karin

    Jy is STUNNING inxie!!

  • retha

    Asemrowend is die regte beskrywing !!!!

  • Gerda

    Baie, baie stunning gewees!!

  • Marlene Muller

    Pragtig, elegant en sag op die oog….

  • Marthie Jonck

    Jy’s die heel mooiste….

  • Sunel

    Friekin beeldskoon, my nig:):)

  • Kieries

    Jy’t baie pragtig gelyk.

  • Deirdre

    Absoluut stunning

  • Heslia

    Absoluut pragtig, Inge! Baie stylvol xxx

  • Nanette

    Asemrowend!!!

  • Lizelda

    Inge jy het baie mooi gelyk

  • Retha

    Asemrowend is die regte beskrywing !!!!

  • Marita

    Jy het so mooi gelyk Inx !

  • Crystal

    Jy lyk "absolutly" stunning!!!
    Die Tier print in die hare – Dit is verby mooi, dit is iets anders 🙂
    Ek love die rok…

  • Tannie Karin

    Anders , spesiaal, uniek en snazzy – Inge jy’t my verras !

  • natasha

    WOW…inks jy is beautiful, en lyk vreeslik mooi**is MAL oor jou rok**

  • Alta Crous

    Ai! Ai! Inge jou rok was absoluut "out of the world" met jou pragtige gesiggie en persoonlikheid kon jy nie ‘n beter keuse van styl en kleur gemaak het nie – en ons kon nogal so iets verwag het! Stunning Inge!!