inge_viljoen_1
Matriekafskeid

Inge Viljoen

Blou is en was nog altyd my gunsteling kleur en daarom geen wonder dat dit ook die keuse van my matriekafskeidrok was nie. Ek het dadelik my hart op die rok verloor en geweet dat hierdie rok spesiaal vir my gemaak was (dankie aan die onbekende ontwerper)- hierdie is my droomrok! Ek het baie spesiaal in my rok gevoel en die matriekafskeid was ‘n hoogtepunt in my skoolloopbaan.

 

Sien alle inskrywings

  • Meghan-Lee Muller

    Baie cute en stylvol. Dis goed dat jy ‘n kort rokkie gekies het want jy’t baie mooi bene. Sterkte ***

  • Ineke

    pragtig Ings** jys pragtig en jou rok pas perfek by jou* lief jou *

  • Hanlie Liebenberg

    Pragtige rok vir ‘n pragtige meisie!

  • Amanda

    Absolut Pragtig – jy het ongelooflik gelyk!! Die rokkie is netso mooi soos jy!!!

  • Riana de Lange

    Stunning!!!! hierdie rok pas perfek by jou!!! dit is stylvol en elegant!!!

  • Madely du Preez

    Jy het absoluut pragtig gelyk Inge. Jou pa sal maar die haelgeweer moet uithaal vir al die manne wat oor die agterdeur gaan kom loer 8-)

  • Marinda

    Dir rokkie is pragtig!! Pas perfek by jou!!!

  • Ilse Hugo

    Die rokkie het jou natuurlike elegantheid net verder beklemtoon, Inge … te pragtig!

  • Pieter

    Ellegant en Stylvol – Puik keuse!

  • Lizelle

    Baie mooi Inge. Pas perfek by jou!

  • Johanna Moreki

    Ai Ai Ai dis baie mooi!!!

  • Anke

    So elegant en beeldskoon. jy lyk soos n droom in jou prentjie mooi rok..Gorgeous Ing xxx