ingrid_matric_dance_003
Matriekafskeid

Ingrid Erasmus

MY HELE LEWE LANK HET EK GEDROOM VAN HIERDIE ROK……EN GELEIDELIK HET DIT IN MY KOP BEGIN VORM KRY….. MY EINTLIKE INSPIRASIE WAS PRINSES GRACE VAN MONACO…….MY OUMA HET HAAR ALTYD AAN MY VOORGEHOU AS DIE MEES ELEGANTE DAME OOIT, EN NADAT EK N PAAR FOTOS VAN HAAR OP DIE INTERNET RAAKGELOOP HET, KON EK NIE ANDERS AS SAAMSTEM NIE……SY IS N TOONBEELD VAN ELEGANSIE, EN EK HET GEHOOP DAT IN HIERDIE ROK EK IETS DAARVAN KON WEERGEE.

 

Sien alle inskrywings