43
Matriekafskeid

Isabel Schutte

Ek het besluit om na `n baie plein rok te soek ,dit is immers die meisie in die rok wat die rok maak en nie die rok wat die meisie maak nie.Omdat ek graag mooi maar plein wou lyk het ek besluit op n helder kleur wat ook my persoonlikheid sal uitstraal.My rok is gekoop met die oog op gemaklikheid tog stylvolheid en ek dink my rok het daarin geslaag.Ek het my rok gekoop by Decorlicious en toe het ek hom laat verander om `n bietjie van myself ook in die rok in te bring.Ek glo” less is more” en my rok ondersteun defenitief daardie wyse stelling.:)

 

Sien alle inskrywings

  • jacques du raan

    Dis n flipen moi rok bella dis def n wenner di

  • Erne’ Delport

    wat kan ek se’!!!! jy slaan my asem weg! so natuurlik en beeldskoon!

  • Susan Cloete

    Stunning!!!!! Soveel innerlikke skoonheid wat na buite straal!

  • Rudolf

    Boom bella! Jou rok laat my dink aan die liedjie "the sun is shining, the weather is sweet ye!"

  • Bonita Durand

    beautiful!!!!

  • Rene Schutte

    Wow, jy is so pragtig Bella!!!! Jy lyk soos n sonstraal,stunning!!!!!!!!!

  • Tharina Visser

    Bella, jy SKYN!!!!!!

  • marele

    Beautifull!!!*