• Crystal

    Van al die rokke sover is die rok die mooiste!

  • Gladys

    Pragtig fyn en vroulik! ‘n Baie besonderse rok en duidelik die mooiste van almal!

  • Carina

    Baie mooi rok en pas by die meisie.
    Dink die altyd wit is ‘n gepaste kleur vir Matriekafskeid, maar dit bly vreeslik mooi.

  • Hannie

    Vars, vrolik en jonk. Baie mooi!

  • Suzette

    Definitief die mooiste rok van almal.Eenvoudig maar tog so elegant!Jy moet net wen!!1

  • Malinda

    Pragtig, stylvol, onopgesmuk en nog billik ook! Isabelle jy het pragtig gelyk.

  • Theresa

    Baie mooi – veral die wit.

  • Maggi

    Stem saam met Hannie, vars, vrolik en jonk en so ver die mooiste van almal

  • Annelie

    DIt is sowaar die mooiste rok wat ek nog gesien het. Toe ek jou foto sien toe gaan my mond oop en my asem skied in. BAIE BAIE mooi rok. Hoop jy wen!!!!!

  • Leilani Roote

    Very pretty, soft and feminine!! Love it!

  • Leilani Roote

    Oh one more thing, the price of a dress is really irrelevant!

  • Rika Eksteen

    Pragtig !! By verre die mooiste

  • Lesley

    Sag en vroulik maar nie besonders nie. Ek stem met Leilanie saam dat die prys is nie van toepassing nie. Dit gaan nie oor wie die goedkoopste of duurste rok het nie maar die inspirasie daaragter en of dit iets anders is

  • Karien Roets

    Baie mooi dit is sag en vroulik, nie te veel nie! hou duim vas jy wen!

  • Gerda-Mare Botha

    Leilani, jy’s reg, die prys van die rok is irrelevant. Die enigste rede hoekom ek dit gegee het, is omdat ek verwag het dat dit baie meer gaan kos.

  • Sheila Ackermann

    ‘n Baie besondere en elegante rok. Die fynheid van die meisie en die fynheid van die rok is ‘n perfekte kombinasie. Beslis ‘n wenner in alle opsigte!!! Stunning!!

  • Ode Swanepoel

    Dit is pragtig, iets heeltemal anders en oorspronklik! Die rok spreek van styl en elegansie! Hoop jy wen, Isabelle!