dsc_3022_copy
Matriekafskeid

iselle myburgh

met my dans wou ek graag ‘way out’ gaan en ek was mal oor die vere idee. my ouma het ‘n muurstuk van ‘n pou met die mooiste kleure in sy stert borduur en ek was dadelik geinspireer deur die vere,dit moes net iewers inpas. ons was deur al die materiaal winkels met ‘n veer in die hand om die kleure te kies wat naaste gaan pas en ek het toe besluit op die donker pers en terquois. ek wou die kleure sagter he en het toe besluit om die sagte swart kant oor te sit. ek het soos ‘n regte prinses gevoel met die sleep en dit was ‘n fantastiese aand!

 

Sien alle inskrywings

  • Rene Pretorius

    Baie mooi iselle’q!!

  • Drienie van Zyl

    Dit is een van die mooiste en oorspronklikste rokke wat ek nog gesien het. Pragtig!

  • Rina Erasmus

    Jy is seker die mooiste matriekafskeid meisie in ‘n lang tyd. Beslis ‘n wenner. Mooi meisie met mooi geaardheid is ‘n ware prinses.

  • Paul

    Baie baie mooi!!!!!! :-)