• helena

    Hi Izel

    jy het regtig soos ‘n prinses gelyk ek hou van jou rok is asemrowend pragtig ek sal dit glo jou aand was ‘n sprokie .

  • Rene Van Zyl

    Izel: jy lyk pragtig, ouma kan trots wees op haar kleindogter!

  • Maxie Fuchs

    Hi Izel, jy lyk soos ‘n sprokiesprinsessie! – Baie baie mooi!!

  • Zelda

    Jy lyk asemrowend mooi! Mooi rok, mooi kleur, alles is net perfek!

  • Renata

    Hi Izel, jy lyk pragtig!!!!!!!!!!