izelle_afskeid_035_1
Matriekafskeid

Izelle Vos

Ek is nog altyd mal oor ‘n “mermaid” rok, maar ek wou nie iets plein gehad het nie. Ek wou gehad het dat dit ‘n fokuspunt moes hê wat enigiemand se asem sal wegslaan! Ek het op die internet rond gekrap en kom toe af op ‘n foto van ‘n rok wat Vera Wang ontwerp het en dit was die basisvlak waarop ek my rok se ontwerp gebasseer het. Die kleur was nie naastenby aan my gedagtes nie, maar ons vind toe ‘n stuk lap en toevalig pas dit by my.

 

Sien alle inskrywings

  • Andrea Bezuidenhout

    Pragtig pragtig pragtig!!! Die mooiste rok en meisie tussen almal!! Sterkte!! Dink jy verdien om te wen!

  • GINA

    j het baie pragtig gelyk. baja moi rok