izette_007
Matriekafskeid

Izette de Jager

ek het nog altyd gedroom van hierdie spesiale dag wat in my lewe sal kom – die dag wat ek soos ‘n prinses gaan voel – MY MATRIEKAFSKEID!!! Dis ‘n dag wat ek wil uit staan en ek het!!! ek het so jaar terug deur ‘n boek geblaai vol rokke net vir die interessantheid en die volgende oomblik word my oog gevang deur hierdie een spesifieke rok – ekt geweet van die oomblik wat ek hom gesien het DIE IS MY MATRIEKAFSKEIDROK!!!! ek het van daardie dag nie na ‘n ander rok gekyk of in belanggestel nie my hart was vas op hierdie spesiefieke rok!! ekt geweet geen ander meisie sal so tipe rok he nie ek gaan beslis uitstaan…. my ontwerper Mina het seker gemaak die rok lyk identies soos die prentjie sin en dit het!!! ek het daardie aand met trots rond geloop want geen ander het ‘n rok soos ek nie, ek het uitgestaan en innerdaad soos ‘n prinses gevoel!!!

 

Sien alle inskrywings

  • Anke du Toit

    Beslis 1 van die mooiste rokke wat ek nog gesien het!!!

  • Amorette de Witt

    My maiq dis beautiful , jy het sowaar soos ‘n sprokie gelyk!!!!! Liefdekies mwa

  • Kriselle Brink

    Stunning photo Izelle!!!! xoxoxoxo

  • Tzara-Lee Vorgers

    You look so beautiful!! ;-D

  • Kriselle Brink

    Stunning photo Izette!!!! xoxoxo

  • Heila van Biljon

    Waow dit is asemrowend mooi. Jy en die rok komplimenteer mekaar. Ek weetnie wie die oorspronklike ontwerper is nie maar hy/sy het ‘n goeie idee gehad van hoe ‘n prinses moet lyk. Die rok straal styl, speel, ellegant en formeel uit.

  • Annemarie Louw

    Dit is absoluut stunning!!!! Beautiful keuse en kleur, dit is asemrowend mooi!!!!!!

  • Michelle Dean

    Very beautiful!!! Suits you very well.

  • Juanita Wright

    WOW! Girl… You sure did us proud! Jy het asemrowend mooi gelyk Izette! Ek is seker almal is uit die hart trots op jou! Nie nie jou rok was pragtig nie, jy is ‘n pragtige mens met ‘n pragtige persoonlikheid! Baie Geluk met alles wat jy sover behaal het! Jou familie straal seker! baie liefde~ Tannie Spinnekop…xx

  • Tanya Kinsman

    Wow what a stunning colour, all in all I think that everything about this dress compliments you and makes you look absolutely stunning, a princess you were in deed on your special evening

  • Queenie de Jager

    Jy is pragtig, van uiterlike na innerlike is jy die mooiste mens. Jy is stylvol en lyk ongelooflik "stunning". Jou Pa, Ma en die hele familie is baie trots op jou en Vianca het die allerbeste voorbeeld om na te volg. Izette sterkte met die eindeksamen! Ons is baie lief vir jou.

  • Ilze Grobler

    Pragtig! Kleur en styl is perfek!

  • Rina Ross

    Izette,
    as hierdie n kompetisie is / was, sou jy dit beslis vir iemand anders moeilik gemaak het om te wen. Jy lyk soos n visioen.

  • Busisiwe Kekana

    Super beautiful angel.

  • Magda Mare

    Dit is werklik n pragtige rok! Die kleur is ook besonders en pas by die patroon ek kan nie n ander kleur daar indink nie.

  • Evelyn Louw

    Izette – You looked like a filmstar. Absolutely ‘BEUATIFUL"

  • Delia Benson

    Izette, baie stunning, ongelooflike mooi rok, en jy het sommer net awesome gelyk. Baie sterkte vir die res van die jaar!!!!

  • Magda de Jager

    Jy lyk pragtig, Izette! Dis ‘n besondere mooi rok en pragtige kleur!