• denise

    sy lyk baie mooi en sy verdien om te wen stem vir haar mense

  • Gladice

    Baie baie mooi

  • Sally Koeikemoer

    Sy lyk soos ‘n fee prinses uit ‘n storie boek. Die rok werspieel werklik haar persoonlikheid.

  • E van Heerden

    Pragtige rok en dit pas by haar postuur en gelaat. dis regtig 2 mooi kleure gekombineer.
    Jacqueline lyk soos `n model.

  • Loraine Uys

    Jy lyk AWESOME, dit pas jou soos ‘n handskoen. baie sterkte

  • Lizzy

    jy is ons eie Cinderella, jyt stunning gelyk!!!!!!!!!!!!!!!

  • Dolf Uys

    MOOIER AS MOOI!!!!

  • Tiaan

    ekt darm ‘n sexy nig. jyt asemrowens gelyk

  • sarina

    pragtig, die kleur pas jou

  • luzaan

    te mooi vir woorde. hoop jy wen

  • Jurie vermeulen

    SEXY!!!!!!!!!

  • Kenlie Goosen

    asemrowend, mag jy wen…..

  • juan Langley

    breath taking / amaizing. strongs

  • Rianna Combrink

    jy pragtig gelyk. dan het jy nog boonop ‘n nice naa en van ook. my dogter is ook Jacqueline Combrink.